Diemersdal Wyn Plaas

Bakgat Elektries het die ligte by die swembad onthaal area op die plaas
opgeknap asook die nuwe uitbreiding aan bestaande wyn kelder se elektriese
installasie behartig. Die opgradering van die wyn kelder het die installasie van
‘n distribusie paneel, LED “High Bay” ligte asook 3 fase krag sokke behels.

Soortgelyke Projekte

Werks ure Maandag tot Donderdag: 08:00 – 17:00 Vrydag: 08:00 – 15:00 24/7 Bystand Diens: Op naweke en publieke vakansiedae.