Eric Smit Transport het vanaf Brackenfell na hierdie nuwe perseel in Durbanville Industriële Park geskuif. Hierdie gebou huisves Eric Smit Transport se nuwe kantore en vervoer depot. Die konstruksie van die gebou het onder andere die installasie van LED ligte behels om sodoende krag te bespaar.