PlayAlot

Bakgat Elektries het hierdie speel park se volle bekabelling en ligte installasie gedoen in 2019. Hierdie projek is binne 3 maande voltooi. Die projek het onder andere “core-drilling” werk, asook die installeering van energie-effektiewe LED kolligte en kleur veranderende LED stroke behels. Hierdie was een van Bakgat Elektries se grootste projekte van 2019 gewees.

Soortgelyke Projekte

Werks ure Maandag tot Donderdag: 08:00 – 17:00 Vrydag: 08:00 – 15:00 24/7 Bystand Diens: Op naweke en publieke vakansiedae.