Bakgat Elektries doen konstruksie werk vir groot konstruksie maatskappye, maar lewer ook ‘n 24/7 bystand diens aan die algemene publiek. Lei jy onder beurt krag? Ons doen die installasie van battery omsetters en son krag panele soos die voorbeelde hier onder.
Pearl Valley Huis 1
Konstruksie aan hierdie huis het in 2018 begin en is middel 2019 voltooi. Die foto’s hier onder is van een van die huise waar Bakgat Elektries die volle elektriese installasie asook outmatisering behartig het.
Pearl Valley Huis 2
Nog ‘n tevrede kliënt in Pearl Valley waar Bakgat Elektries die volledige elektriese installasie behartig het.
Huis van Wyk
Bakgat Elektries het onglangs ‘n projek voltooi by ‘n residentiële woning.
Wechmarshof Ateljee
Hierdie projek wat Bakgat Elektries voltooi het, het die volledige elektriese installasie in ‘n hoë-tegnologie klankopname-ateljee ingesluit. Al die produkte wat geïnstalleer is, is van die hoogste gehalte en alle werk het ‘n hoë standaard van vakmanskap en presisie vereis.
La Petit
Bakgat Elektries het hierdie projek in 2017 voltooi. Die foto’s hier onder is van verskillende huise waaraan ons gewerk het. Bakgat Elektries het die volledige elektriese installasie van die kompleks behartig . Die projek het ook die installasie van die hoof distrubiese paneel, waarvandaan die krag vanaf die munisipale aansluiting na die onderskeie wooneenhede versprei word, ingesluit.
Battery Omsetters en Sonkrag Installasies
Lei jou gesin onder beurt krag? Hier is `n paar voorbeelde van die huise met die battery ondersteunings sisteme wat deur Bakgat Elektries geïnstalleer is.