Sonkrag Installasies

Bakgat Elektries spesialiseer in die installasie van sonpanele en omsetters om die impak van die gereelde beurtkrag van elektrisiteit in Suid-Afrika, te oorleef.

Die Bakgat Span het kundige elektrisiëns met jare se ondervinding en is toegerus om die installasie van sonkragstelsels in residensiële en kommersiële geboue te hanteer.

Sonkragstelsels is ‘n effektiewe manier om jou eie krag te genereer en op te slaan, en om jou afhanklikheid van die nasionale kragnet te verminder. Ons bied ook omsetters aan, wat dit moontlik maak om sonkrag om te skakel na bruikbare elektrisiteit.

Skakel ons vandag om jou huis of besigheid te toerus met ‘n sonkragstelsel of omsetters!

Warning: Trying to access array offset on value of type bool in /usr/www/users/bakgahgssk/wp-content/plugins/elementor/includes/base/widget-base.php on line 223 Warning: Undefined array key -1 in /usr/www/users/bakgahgssk/wp-content/plugins/elementor/includes/base/controls-stack.php on line 695