Laerskool Durbanville

Bakgat Elektries is op hierdie projek deur Atuba Konstruksie ge-subkontrakteer. Die projek het bestaan uit die totale elektriese installasie, insluitende die binne-en buite beligting vir die aktiwiteitsentrum. Die munisipale elektrisiteits aansluiting is ook opgegradeer en ‘n distribusie bord sowel as kafeteria toestelle is geinstalleer.

Soortgelyke Projekte

Werks ure Maandag tot Donderdag: 08:00 – 17:00 Vrydag: 08:00 – 15:00 24/7 Bystand Diens: Op naweke en publieke vakansiedae.