Bakgat Elektries dek alle aspekte van die elektriese industrie.
Bakgat Elektries doen nuwe installasies, herstelwerk en onderhoud in fabrieke / fabrieksmasjinerie, pompe, core drilling, son krag installasies,
die installasie van omsetters en battery sisteme en alle ander elektriese
installasies en instandhouding.