Hierdie projek wat Bakgat Elektries voltooi het, het die volledige elektriese installasie in ‘n hoë-tegnologie klankopname-ateljee ingesluit. Al die produkte wat geinstalleer is, is van die hoogste gehalte en alle werk het ‘n hoë standaard van vakmanskap en presisie vereis.