Pearl Valley huis 1

Konstruksie aan hierdie huis het in 2018 begin en is middel 2019 voltooi. Die foto’s hier onder is van een van die huise waar Bakgat Elektries die volle elektriese installasie asook tuis automatisering behartig het.

Soortgelyke Projekte

Werks ure Maandag tot Donderdag: 08:00 – 17:00 Vrydag: 08:00 – 15:00 24/7 Bystand Diens: Op naweke en publieke vakansiedae.