Bakgat Elektries het hierdie projek in 2017 voltooi. Die fotos hier onder is van verskillende huise waaraan ons gewerk het. Bakgat Elektries het die volledige elektriese installasie van die kompleks behartig. Die projek het ook die installasie van die hoof distrubiese paneel, waarvandaan die krag vanaf die munisipale aansluiting na die onderskeie wooneenhede versprei word, ingesluit.